News

Hy was net 35 toe parkinsons by hom ­gediagnoseer is, maar ná diepbrein­stimulasie is dié man van die Strand se simptome ...
Die langverwagte reünie van 'The Mommy Club' is onlangs op Showmax gewys, en ons gee jou puntsgewys 'n opsomming van al die ...
Jou immuunstelsel is jou liggaam se natuurlike verdediging teen virusse, bakterieë en ander skadelike indringers. Veral in ...
Hy’t 20 kg afgeskud met sweet en swoeg op ’n plaas. Nou’s die Jozi Bulldozer gereed om sy plek in die Bokspan vol te staan.
Andre Roux van Kuilsrivier het vandeesweek dié foto van die sonsopkoms naby Caledon afgeneem. Hy skryf: “Weer die wonder van ...
’n Ligte bui reën het Donderdagmiddag oor die Rosestad uitgesak. Hier loop ’n inwoner van die stad onder ’n sambreel om ...
Die polisie het Zaheera Boomgaard se motor reeds begin volg toe Harkand (Hari) Nathvani van Brittanje as vermis aangemeld is.
Maak nie saak of dit winter of somer is nie, prinses Charlene van Monaco kan geen voet verkeerd sit wat mode betref nie. Hier ...
Die uitwissing van ’n agterstand van 306 000 visumaansoeke wat oor langer as ’n dekade strek, die uitreiking van byna 3,6 ...
Die burgerregteorganisasie AfriForum wend hom nou tot die hooggeregshof in Bloemfontein in ’n poging om die ...
Dit sny deur jou soos om glasskerwe te sluk, maar in Julie 1975 was $1 miljoen slegs R660 000 werd (“Ali, Frazier wed vir ’n ...
Die Ngqura-hawe in die Oos-Kaap het Donderdag die grootste vraghouerskip in terme van gewig en dra-kapasiteit nog in ...