NETUMBO Nandi-Ndaitwah, (72) is Vrydag ingehuldig as Namibië se eerste vroulike president, en het daarmee ’n belangrike ...
DIE Gesinsgeweld, Kinderbeskerming- en Seksuele Misdade-eenheid in Gqeberha, doen ’n beroep op die gemeenskap vir hulp om ...
DIE Breedevallei-munisipaliteit (BVM) herinner inwoners aan deurlopende kragonderbrekings, wat sekere dele van Worcester raak ...
DIE Valke het die opsporing van ’n 22-jarige verdagte wat glo ’n cop vermoor het, verwelkom. Die cop, konst. Ayanda Moyikwa, ...
DIE Thaba Nchu-polisie in die Vrystaat is besig met ’n intensiewe ondersoek na ’n moord wat vroeg Donderdagoggend op ’n plaas ...
’N LYKSWA met die oorskot van ’n persoon agterin, was gister in ongelyk in Springs in Gauteng, betrokke. Die voertuig het glo ...
LEDE van die provinsiale eenheid vir ernstige, geweldsmisdaad en moord van die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein in die ...
DIE Roodepan-polisie buite Kimberkey in die Noord-Kaap, het gister ’n groot hoeveelheid wat vermoedelik onwettige alkohol is, ...
KARIEGA in die Oos-Kaap het vanjaar gasheer gespeel vir Menseregte Dag-viering van die regering. Die geleentheid is bygewoon deur onder meer adjunkpresident Paul Mashatile en die minster van sport, ku ...
“Die verdagte word verbind met verskeie saakdossiere oor verskeie gebiede, insluitend Elsiesrivier, Kaapstad en Lansdowne in ...
DUNCAN Crowie, ’n Suid-Afrikaanse sokkerlegende en voormalige afrigter van die nasionale onder 17-span, het Saterdagaand wyse ...
’N KONSERT wat hulde bring en erkenning gee aan Wellington se eie legendes in die sang - en musiekwêreld, en wie oor die jare ...